Wy/af/Verenigde State van Amerika

< Wy‎ | af
Wy > af > Verenigde State van Amerika

Die Verenigde State van Amerika is 'n land wat in Noord-Amerika geleë is. Dit is die magtigste en invloedrykste lande ter wêreld.

Streke edit

Verenigde State het 50 state.

Hier is 'n lys van sommige van die gewildste state: Alaska, Kalifornië, Florida, Hawaii, Texas, Washington

Stede edit

Die Verenigde State van Amerika het meer as 10 000 stede en dorpe.

1. Washington DC.: die land se hoofstad, gevul met groot museums en monumente.

2. Boston: veral bekend vir sy geskiedenis.

Ander bestemmings edit

1. Grand Canyon: een van die wêreld se langste en mees besoekte canyons

Verstaan edit

Inheemse Amerikaners het 13 500 tot 16 000 jaar gelede vanaf Noordoos-Asië aangekom, die Beringstraat oorgesteek na Alaska, en 'n groot verskeidenheid gesofistikeerde samelewings geskep voor die koms van Europeërs in die laat 15de eeu.

Europese kolonisasie het in die 16de en 17de eeue begin.

Teen die vroeë 18de eeu het Groot-Brittanje die Atlantiese kus gekoloniseer in wat nou Kanada is.

Die Verenigde State se toetrede tot die Eerste Wêreldoorlog in 1917 was die begin van 'n era waarin dit 'n wêreldmoondheid sou word.