Wy/af/San Francisco

< Wy‎ | af
Wy > af > San Francisco

San Francisco is een van die mees besoekte stede ter wêreld, en met goeie rede.

Distrikte edit

Elke distrik van San Francisco dra sy eie unieke en afsonderlike kultuur. Hierdie kaart is hoofsaaklik gebaseer op die 11 amptelike regeringsdistrikte van San Francisco, maar dit is aangepas om by die doeleindes van hierdie reisgids te pas. Sommige distrikte van besondere belang vir reisigers is opgedeel in gewilde buurtgroepe, terwyl ander, hoofsaaklik residensiële distrikte, saamgevoeg is.