KwaZulu-Natal (Zoeloe koninkryk) is 'n provinsie in die ooste van Suid-Afrika, wat grens aan Mosambiek in die noorde en die Oos-Kaap in die suide.