Template:Wn/af/Voorbladnuusvoer

Vrydag, 26 Januarie 2018

Danie van der Merwe, waarnemende HUB van Steinhoff, sê dat hy en Investec reeds buite die hof geskik het oor lenings waaroor Investec in Desember 2017 die hof genader het, berig Netwerk24. Investec wou deur 'n hofaansoek keer dat lenings uit bankrekeninge van Van der Merwe se Ruby Street en Markus Jooste se Mayfair Speculators onttrek word en wou eis dat die bedrae terugbetaal word. Die lenings is kort voor die ineenstorting van Steinhoff se aandeelprys met Steinhoff-aandele as sekuriteit uitgeneem. Investec het op 29 November 2017 R93,5 miljoen aan Mayfair Speculators oorbetaal en R26,3 miljoen aan Ruby Street.



Vrydag, 15 Desember 2017

Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, is uit die Demokratiese Alliansie geskors hangende 'n ondersoek na beweerde wanadministrasie in die Kaapstadse metropolitaanse munisipaliteit, berig Maroela Media. Luidens berigte is De Lille ook gevra om redes te verskaf waarom sy nie as burgemeester van Kaapstad moet bedank nie. Phumzile van Damme, nasionale woordvoerder van die Demokratiese Alliansie, het in 'n verklaring gesê De Lille se skorsing volg op 'n menigte bewerings van wanadministrasie en uit 'n behoefte aan deursigtigheid en duidelikheid.



Saterdag, 6 Mei 2017

Die hooggeregshof in Pretoria het Woensdag 'n bevel toegestaan wat die verlinkse groep Black First Land First (BLF) verbied om die publiek aan te hits om grond onwettig te beset. Die hofaansoek is deur AfriSake gebring. Die hof het ook gelas dat BLF AfriSake se regskoste dek. BLF het in Junie 2017 'n beroep vir grootskaalse grondbesettings gedoen, berig Maroela Media. Die Pan-Afrikanistiese groep het voorts aangevoer dat hulle in 2018 grootskaalse grondbesettings sal fasiliteer.



Saterdag, 6 Mei 2017

Aandele in Steinhoff Africa verhandel Woensdag sowat 30% laer in Johannesburg en aandele in Steinhoff International verhandel sowat 58% laer in Frankfurt nadat HUB Markus Jooste bedank het en Steinhoff International die vrystelling van sy jaareindresultate tot verdere kennisgewing uitgestel het. Dít terwyl 'n ondersoek na rekeningkundige en belastingonreëlmatighede by die firma in Duitsland tans onderweg is. Bloomberg berig dat meer as 7 miljard euro van Steinhoff International se markkapitalisasie op Woensdag uitgewis is, met die laaste aandeelprys op 1,25 euro. Die aandeelprys was 5,075 euro op sy eerste dag van verhandeling in Frankfurt in Desember 2015.



Vrydag, 5 Mei 2017

Nigel Plaatjies (19) en sy oom Johannes Plaatjies (35) is Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad skuldig bevind op aanklagte van moord, roof, poging tot brandstigting, diefstal en bedrog. Vonnis is uitgestel tot 5 Februarie 2018. Die skrywer Winnie Rust se lyk is op 11 Mei 2016 deur haar man, dr. Manie Rust (84), in hul huis op Wellington in die Wes-Kaap gevind. Maroela Media berig dat Winnie Rust se hande en voete vasgebind was en dat sy beserings aan haar gesig gehad het. Die moordenaars het 'n kers langs 'n oop gasstoof in die huis gelaat.



[1]

[2]

[3]

[4]

[5]

[6]

[7]

[8]

[9]

[10]

[11]

[12]

[13]

[14]

[15]

[16]

[17]

{{:Wn/af/Sjabloon:Berig | titel = | beeld = | jaar = | maand = | dag = | teks = },

[18]

[19]

[20]

[21]

[22]


  1. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  2. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  3. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  4. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  5. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  6. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  7. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  8. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  9. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  10. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  11. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  12. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  13. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  14. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  15. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  16. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  17. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  18. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  19. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  20. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  21. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks
  22. Die volgende parameters word vereis: titel, beeld, jaar, maand, dag, teks